
#3 ‘Die pad na selfbestuur’: Skep omstandighede vir voortbestaan
Loading player...
Hierdie visie kom in die praktyk daarop neer dat die omstandighede geskep moet word sodat Afrikaners blywend vry, veilig en voorspoedig hier kan bly.