#DieGrootTrek - Dag in die lewe van (Bye Boer)

Loading player...
Doepie was lanklaas so opgewonde oor n onderhoud soos die een met Tharina wat n byeboer is. Daar is soveel wat bye vir die planeet beteken en Tharina vertel ons van nie net hoe hard hulle werk nie maar ook hulle lewens siklus, hoe mens met bye moet werk, hoekom Afrika bye kwaaier is as ander en al die ongelooflike mediese voordele van heuning!
13 May 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min