MNi - Spanning by jong volwassenes
Loading player...
Ongeveer 74% van mense rapporteer dat hulle nie die vlakke van spanning in hul lewens kan hanteer nie, daarom is bewusmaking en ondersteuning nou belangriker as ooit.
Die Medical Nutritional Institute plaas baie klem op die bestuur van spanning, en as jy ‘n jong werkende is moet jy vandag mooi luister na Sanja van Wyk, produkspesialis by MNI se raad vir optimale gesondheid en welstand.