
#15 ‘Die pad na selfbestuur’: 1994 is verby
Loading player...
In hierdie hoofstuk klim Flip Buys kaalvuis in oor die “aannames” van die 1994-skikking en beoordeel dan hierdie aannames aan die uiteindelike gevolge wat uitgespeel het. Kom luister saam na die voorlesing.