
Os du Randt vertel oor sy betrokkenheid in die landbousektor
Loading player...
Pieter Möller het tydens Nampo gesels met die voormalige Springbokrugbyspeler en wenner van twee Wêreldbekers, Os du Randt. Hy vertel van sy betrokkenheid by die landbousektor.