#DieGrootTrek - Wat moet jy weet voor jy stem?

Loading player...
Doepie en Nina gesels vandag met Wellington Radu van Futurelect. Hulle gee leiding aan toekomstige politiese leiers veral in die jeug stadiums en wil ook die gewone persoon op straat meer kennis gee oor hoe om te stem, wat jy moet weet en hoe die stemdag gaan uitdraai as dit jou eerste keer is.
20 May 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Helen Zille

Tannie Helen het kom kuier as die burgemeesters-kandidaat vir Johannesburg. Ons gesels oor haar plan om Joburg om te draai en wat die realiteit van die onderneming gaan wees.
30 Sep 22 min