PROMOSIE: Global Wellness Enterprises promosie onderhoud 03 Junie 2024

Loading player...
Vanoggend gesels Danny met Willem Tosen van Global Wellness Enterprises.
'n Verskaffer van tegnologie in gesondheids-, welstand- en skoonheidsmasjiene. Luister gerus na die spesiale besigheidspakkette wat Willem aanbied.
Tel no: 076 754 1341 / WhatsApp 081 859 2035
Besoek die webblad: https://globalent.co.za of die Facebook blad: Global Wellness Enterprises
3 Jun 2024 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: 🌿 Natuur, Sonskyn en Jou Gesondheid 🌞 27 Mei 2026

Hoe groot rol speel die natuur regtig in ons liggaam en emosionele welstand? Waarom voel mens dikwels rustiger, ligter en sommer beter ná ’n wandeling langs die see, tussen bome of net ’n bietjie sonskyn op jou vel? Vanoggend in Gesondheidsake vertel Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek hoe…
27 May 16 min