#DieGrootTrek - Hamilton Wessels

Loading player...
Ons ken hom as die snaakse ou met die snor wat op ons kassies gesels oor sport. Hammie Wessels loer in op die GrootTrek vanmiddag en kom vertel ons bietjie van sy reise agter die bokke aan gedurende die wereldbeker en ook waarmee hy deesdae besig is.
6 Jun 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min