Bizskoops - 13 Junie 2024

--:--
Op die program vandag ... Sentiment in die bousektor bly onder druk.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor sjokoladepryse.
In internasionale sake-nuus... China se grootmaat kommoditeitspryse het vir drie opeenvolgende maande gestyg.
In beleggingsnuus, Allen Gray glo in Suid-Afrikaanse maatskappye.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor ’n nuwe president, die ekonomie en staatsfinansies.
13 Jun Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 2 Oktober 2024

Op die program vandag, # ’n Groep sakeleiers het hulle daartoe verbind om president Cyril Ramaphosa se ekonomiese hervormings te ondersteun, en # Die regering beplan om in te gryp om kragpryse laer te hou # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die tweede kwartaal se indiensname…
3 Oct 11 min

Bizskoops - 26 September 2024

Op die program vandag, # Nersa het datums vir openbare konsultasie oor Eskom se versoek om elektrisiteitstariefverhogings vasgestel # Suid-Afrikaanse vervaardigers spreek kommer uit oor die land se verhouding met China # Die ekonoom Waldo Krugell gaan gesels oor verlede week se besluit om die rentekoers effens te verlaag. #…
26 Sep 9 min

Bizskoops - 19 September 2024

Op die program vandag, # Verbruikersinflasie daal tot onder die Suid-Afrikaans Reserwebank se sleuteldoelwit van vier-komma-vyf persent, en # Sanlam verwag dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank die rentekoers gaan verlaag # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons ook meer vertel oor rentekoerse in die lig van hierdie week se vergadering van…
20 Sep 9 min

Bizskoops - 12 September 2024

Op die program vandag, # Sake-inbrake bly 'n ernstige kommer in Suid-Afrika, en # Vervaardigingsproduksie het in Julie met een-komma-sewe persent toegeneem # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor Suid-Afrika wat hoop vir ekonomiese groei van ten minste vyf persent, maar beklemtoon ook dat mens nie die…
12 Sep 10 min

Bizskoops - 05 September 2024

Op die program vandag, # Die Suid-Afrikaanse ekonomie het in die tweede kwartaal met nul-komma-vier persent gegroei, # Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens stel 'n aanlyn Twee-Pot-aftreestelselsakrekenaar bekend. # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor sentrale banke wat begin om rentekoerse te sny en wat dit vir Suid-Afrika se…
6 Sep 10 min