Media24 wil Rapport en Beeld sluit

Loading player...
Prof Herman Wasserman, mediakundige en voorsitter van die departement joernalistiek by die Stellenbosch Universiteit gesels oor Media24 wat die gedrukte weergawe van Beeld, City Press, Daily Sun en Rapport wil sluit.
13 Jun 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

’n Petrolkop van jongs af

Hans Greyling, hoof van OMODA & JAECOO SA, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
26 Mar 12PM 9 min