Ep. 4 | ‘Net nog enetjie’ oor ʼn nuwe regering

Loading player...
In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Christel, Connie en Nico oor die regering van nasionale eenheid – wie is in, wie is uit en wat beteken dit vir Afrikaners?
14 Jun 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Mnr. Donald speel die (Trump)-tariefkaart | Ep. 49

Die VSA se nuwe tariefkaart is nie bloot ʼn ekonomiese skuif nie – dit is ʼn politieke hefboom. Tariewe word doelbewus gebruik om handelsverhoudinge te heronderhandel op maniere wat beter inpas by Amerika se belange. In Suid-Afrika se Deal or no Deal-episode staan Ramaphosa so verstar soos ʼn bok voor…
31 Jul 35 min