’n Russiese groep pak Google in ’n Suid-Afrikaanse hof

Loading player...
Zané Hartman, direkteur van Pagel & Schulenburg Prokureurs gesels oor die agtergrond van die saak, en hoekom dit in 'n Suid-Afrikaanse hof afgehandel word.
24 Jun 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen & Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal
25 Sep 11AM 15 min