KZN wil die konstruksiemafia in die bek ruk

Loading player...
Martin Meyer, KwaZulu-Natal se LUR vir openbare werke en infrastruktuur, gesels oor die provinsie se planne om die konstruksiemafia hok te slaan.
25 Jun 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen & Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal
25 Sep 11AM 15 min