The Local Choice Apteek - 28 Junie 2024

Loading player...
Gesondheidfokus Promosie: Jacques Papenfus, vertel van die dienste wat The Local Choice takke in Danabaai, Langeberg Mall en George aanbied. Hulle lewer selfs af ook.
Luister gerus weer.
28 Jun 2024 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

🎙️ Gesondheidsake | Parasiete & Biofilms - 30 September 2026

🎙️ Vandag gesels Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek verder oor parasiete en kyk ons onder meer na: 🦠 Wat presies is ’n parasiet-biofilm en waarom kan dit behandeling bemoeilik? 🔬 Hoe word moontlike parasiete met ’n F-skandering ondersoek? 🌙 Is daar ’n verband tussen parasiete en simptome wat…
30 Sep 18 min

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min