Ep. 7 | ‘Net nog enetjie’ oor John Deere Steenhuisen

Loading player...
Was John “Deere” Steenhuisen ten minste al by Nampo en sal minister McKenzie ʼn bok vir sport (kuns én kultuur) kan wees? Luister hierdie week se episode om alles van die nuwe kabinet te leer.
2 Jul 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Die kroko-Zille, hoe maak hulle? | Ep. 74

Johannesburg se slaggate is nou al so groot dat jy daarin kan swem, en dit is ook presies wat sy gedoen het om die vlakke van verval uit te wys. Dié briljante verkiesingstoertjie het dalk groot opslae gemaak, maar gaan dit vir die DA ʼn meerderheid in Johannesburg verseker? Dit…
1 Apr 22 min

Net nog enetjie | Die son sak oor Alles-ras | Ep. 73

Daar is toenemende konsensus dat die huidige stelsel nie werk nie. Waar sommige dit al jare lank uitwys, begin ander dit nou eers – soms huiwerig – erken. Tog is daar steeds diegene wat hardnekkig vasklou aan die idee dat die beleid moreel reg is, en dat slegs die implementering…
25 Mar 23 min