John Steenhuisen sê hy is reg vir sy pos as minister van landbou

Loading player...
John Steenhuisen, leier van die DA en minister van landbou gesels oor sy nuwe rol, en die toekoms van landbou in Suid-Afrika.
3 Jul 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

’n Petrolkop van jongs af

Hans Greyling, hoof van OMODA & JAECOO SA, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
26 Mar 12PM 9 min