Dit sukkel steeds om sitrusvrugte op die mark te kry

Loading player...
Deon Joubert, spesiale gesant oor marktoegang en EU-sake by die Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging gesels oor sitrusboere wat steeds miljoene verloor as gevolg van ‘n probleem om hulle produk op oorsese markte te plaas.
4 Jul 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen & Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal
25 Sep 11AM 15 min