
Maqueen Letsoha-Mathae, die nuwe Priemer van die Vrystaat
Loading player...
Die nuwe premier van die Vrystaat, Maqueen Letsoha-Mathae, is onlangs verkies. Die sakeuur het met haar gesels oor haar planne vir werkskepping en ekonomiese groei.