
Elize Kruger, ‘n oud-Vrystater en bekende onafhanklike ekonoom
Loading player...
Ons luister verder na die onderhoud met Elize Kruger, ‘n oud-Vrystater en bekende onafhanklike ekonoom wat pas as Ekonoom van die Jaar vir 2023 aangewys is in die Buro vir Marknavorsing en Unisa se kompetisie.