Ep. 8 | ‘Net nog enetjie’ oor Gayton McKenzie se ‘parkrun’ vir ministers

Loading player...
Terwyl ons ʼn breuk van beurtkrag geniet, sukkel die ANC en DA met beurt-mag. Is dié twee bereid om saam met ander partye te regeer of wens die DA, nes die ANC, eintlik maar net dat hulle al die mag kon kry?
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 00:56 100 dae bevry van beurtkrag
  • 13:05 'n Mosie van wantroue in Lesufi?
  • 20:15 ANC en DA sukkel met beurt-mag
  • 34:57 Luisteraarsvraag: Wie is op die soustrein
10 Jul 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Waghond, bloedhond, skoothond of muishond? | Ep. 87

Die media word dikwels beskryf as die samelewing se waghond – die instansie wat daarmee getaak is om die maghebbers dop te hou en aanspreeklik te hou. Maar hoeveel vertroue het mense vandag nog in die media? En wanneer verander ʼn waghond in ʼn bloedhond, skoothond of selfs ʼn muishond?…
30 Jul 23 min

Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82

Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82 Dit is nou ʼn week voor 30 Junie wat die groep March and March as sperdatum gestel het vir onwettige buitelanders om terug te keer na hul lande van herkoms. Is daar grootskaalse geweld op pad en gaan alle…
24 Jun 25 min