DEELTITELEIENAARS, WAT IS MY REGTE: Oosthuizen, Marais en Pretorius Prokureurs 16 Julie 2024

Loading player...
Met al die probleme met beurtkrag wat die moeilikheid vir baie vererger om van die huis af te werk, oorweeg baie deeltiteleienaars die opsie van 'n kragopwekker of selfs sonpanele om dinge aan die gang te hou ongeag beurtkrag. Maar kan jy net 'n kragopwekker in jou eenheid installeer, of het jy toestemming nodig om dit te doen?”
1. Watter Wetgewing reguleer die wetlike aspekte rondom die bevoegdhede, regte en verantwoordelikhede van ‘n deeltitelskema?
2. Wat is die doel van gedragsreëls in ‘n deeltitelskema?
3. Indien die Trustees tog beslis dat individue wel hul eie kragopwekkers mag installeer, moet daar sekerlik duidelike reëls wees wat dit reguleer?
16 Jul 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek: 🐛 WINTER GARDEN PESTS ARE ON THE MOVE! 🌿 06 Julie 2026

Don't let unwanted garden visitors spoil your winter garden! Join us today on SFM Streek Radio as Paul Hartzenberg from Protek explains how to identify and control some of the most common winter garden pests before they cause serious damage. We'll be discussing: 🌱 Leaf miners 🐛 Loopers & semi-loopers…
9 Jul 12 min

🌍✈️ PROMOSIE: Rev jou Toere! 📅 🦁 - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereël is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. 🌍 Opkomende Toer:…
29 Jun 15 min