Ep. 9 | ‘Net nog enetjie’ ‘oor’ Donald Trump se sluipmoordpoging

Loading player...
In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Christel Cornelissen, Nico Strydom en Connie Mulder “oor” die sluipmoordpoging op oudpresident Donald Trump van Amerika. Hoekom is Amerikaners só kwaad dat hulle nie net op mekaar skree nie, maar nou ook op mekaar skiet in die politiek?
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 01:05 VBS en die EFF-penthouse
  • 10:33 Mens kán ministers verantwoordbaar hou
  • 20:16 Nuus “oor” Donald Trump
  • 28:55 So ver agter ons is voor
  • 33:30 Wat as die regering wérk?
17 Jul 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Waghond, bloedhond, skoothond of muishond? | Ep. 87

Die media word dikwels beskryf as die samelewing se waghond – die instansie wat daarmee getaak is om die maghebbers dop te hou en aanspreeklik te hou. Maar hoeveel vertroue het mense vandag nog in die media? En wanneer verander ʼn waghond in ʼn bloedhond, skoothond of selfs ʼn muishond?…
30 Jul 23 min

Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82

Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82 Dit is nou ʼn week voor 30 Junie wat die groep March and March as sperdatum gestel het vir onwettige buitelanders om terug te keer na hul lande van herkoms. Is daar grootskaalse geweld op pad en gaan alle…
24 Jun 25 min