Jannie Putter - Foute Tot Jou Voordeel

--:--
Ons is soms te bang om foute te maak, maar die foute kan tot ons voordeel gebruik word. Jannie wys ons hoe dit vir ons kan werk...
22 Jul Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

JANNIE PUTTER - Voluit Lewe: Oorwin die Laaste Maand van die Jaar

Jannie Putter deel sy insigte oor die belangrikheid van die laaste maand van die jaar voluit te leef. As motiveringspreker, geestelike afrigter en skrywer, deel hy sy eie ervarings, veral uit sy atletiekjare, en moedig luisteraars aan om nie deur moegheid of frustrasie oorweldig te word nie, maar om die…
25 Nov 10 min

JANNIE PUTTER - Pas Jy In?

Is dit belangrik vir jou om in te pas? Is dit wat jy wil hê? Dis eintlik baie beter om te weet wie jy is, as net om in te pas en populêr te wees.
4 Nov 9 min