Erastus Beukes - Psalms 55:22

Loading player...
Werp jou sorg op die Here, en Hy sal jou onderhou; Hy sal nooit toelaat dat die regverdige wankel nie. Psalm 55:22
25 Jul 2024 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Clement Martin - OPENBARING 21:5

En Hy wat op die troon sit, het gesê: Kyk, Ek maak alles nuut. En Hy het aan my gesê: Skryf, want hierdie woorde is waaragtig en betroubaar. OPENBARING 21:5 AFR53
3 Mar 12AM 1 min

Mariette Lousbser - KLAAGLIEDERE 3:22-23

Dit is die goedertierenheid van die Here dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartigheid het geen einde nie; hulle is elke môre nuut; u trou is groot. KLAAGLIEDERE 3:22-23 AFR53
2 Mar 12AM 1 min

Gerald Peterson - ROMEINE 12:1

EK vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as 'n lewende, heilige en aan God welgevallige offer — dit is julle redelike godsdiens. ROMEINE 12:1 AFR53
30 Jan 12AM 1 min

Lynette Beer - PSALMS 51:19

Die offers van God is 'n gebroke gees; 'n gebroke en verslae hart sal U, o God, nie verag nie! PSALMS 51:19 AFR53
29 Jan 12AM 2 min