Standard Bank lewer blink resultate in ’n vaal mark

Loading player...
Standard Bank het vandag tussentydse winssyfers aangkondig. Die groep het R22 miljard se wins verdien, en die direksie het 'n tussentydse dividend van R7.44 per aandeel verklaar. Die uitvoerende hoof, Sim Tshabalala gesels oor die resultate.
15 Aug 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21
22 May 12PM 6 min