#DieGrootTrek - Nicholas Louw oor 21 jaar in musiek

Loading player...
21 jaar in die musiekindustrie en een van sy grootste treffers "Maie Hee" word ook 20 jaar oud die jaar. Nicholas kom gesels met ons oor sy jongmens lewe en ook hoe die Here sy lewe verander het en waarom hy nou meer fokus op musiek wat sy eie kinders kan luister.
15 Aug 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Brendan Peyper "ou Dae"

Brendan het kom kuier oor sy nuwe enkelsnit "Ou Dae". Dis 'n kyk terug na eenvoudiger tye en roep herinneringe op van alles van Mix-It chats, laatnag Coco Pops en DVD's voor die kaggel, tot eerste soene, garage bands en sorgvrye avonture.
18 Sep 14 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Johan Botha van Solidatiteit

Die Gautengse Onderwysdepartement het volgens Solidariteit erken dat hy nie meer sy statutêr verpligte subsidies aan skole kan betaal nie. Solidariteit en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het daarom Woensdag, 16 September 2026, die parlement gevra om die departement onder administrasie te plaas. Ons gesels met Johan Botha om meer uit…
17 Sep 8 min