Cobus Visser - Walking Through Fire - 23 Aug 2024

--:--
Cobus “The Viking” Visser, renowned for using his own life experiences as a speaker and coach to motivate and inspire others, just released his brand-new book.
According to Cobus, the book titled WALKING THROUGH FIRE. WHATEVER IT TAKES, is “a deeply personal narrative of my life journey, filled with challenges, struggles, and the unwavering determination to rise above my circumstances. It’s a story that not only covers the physical and emotional pain I experienced due to my haemophilia but also the power of the human spirit to triumph against all odds.”
23 Aug English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Dr. Rina de Klerk-Weyer - Selfkennis en Selfaanvaarding

Dr Rina is een van Suid-Afrika se voorste sprekers, skrywers en leer- en ontwikkelings afrigters rakende Emosionele Intelligensie. Sy het die week met Almarie gesels, onder andere, oor hoekom dit belangrik is om jouself te aanvaar, wat die tekens is dat jy nie jouself aanvaar nie, die rol van selfkennis…
7 Oct 11 min

Selby Williams - Hier Is Ek - 4 Oktober 2024

Selby Williams is gebore en getoë in Avianpark, een van die gevaarlikste en bende-geteisterdste areas in die Worcester- en Wes-Kaap-omgewing. Ten spyte van hierdie nederige begin, het Selby nog altyd gedroom om eendag 'n impak nie net in sy plaaslike gemeenskap nie, maar ook in die wêreld, te maak. Hy…
4 Oct 14 min

Polyco - Jacques Jelliman - Recycling - 2 October 2024

When it comes to Recycling, it seems we all have a lot to learn, that's why we speak to the experts on the matter in SA; Polyco. From understanding the circular economy and the role of more informal recyclers like pickers and reclaimers, to the assistance given to recycling centres,…
2 Oct 11 min

Sylvia Strauss - Trouvrou - 26 September 2024

Trouvrou is vir die moderne vrou met 'n nostalgiese hart wat hunker na vervloë dae - 'n vrou wat ewe tuis agter die kospotte as haar skootrekenaar is. Sylvia Strauss, die dame agter Trouvrou en die Trouvrou Mzanzi Resepteboek kuier in die ateljee saam met Almarie en deel die ongelooflike…
26 Sep 19 min