Die Real Brekfis gesels met Zahn Hulme, bemarkingsbestuurder van die Atterbury Trust

Loading player...
Die Atterbury Trust verskaf jaarliks beurse aan Afrikaanse studente landswyd. Die Real Brêkfis se Neville D en Benescke Janse van Rensburg het gesels met Zahn Hulme, bemarkingsbestuurder van die Atterbury Trust om meer hieroor uit te vind.
20 Aug 2024 1AM English South Africa Christianity

Other recent episodes