Agra Draadloos Direk Ep 122

Loading player...
Hierdie week gesels PD met Mark Schumacher van Schumacher Brons Mara oor n veiling wat 7 September plaas vind. PD gesels ook met Paul Klein oor opkomende veilingsnuus, en vele meer.
27 Aug 2024 Afrikaans South Africa Business News · Daily News

Other recent episodes

Episode 197

Hierdie week loer ons in by Dr Theuns Laubscher, en ons hoor van Christo Brisley, Agra Provision se Senior Tegniese Adviseur.
17 Jun 3 min

Episode 196

Rysmiere in jou tuin? Geen probleem, hierdie week vertel Welma Jurgens, Tuinboukundige by Protek, vir jou wat om te doen, voor die skade te groot word.
4 Jun 2 min

Episode 195

Hierdie week hoor ons van Dr Theuns Laubscher, sowel as Cynthia Simasiku, van Agra Agricultural Academy.
1 Jun 3 min

Episode 194

Hierdie week bring Dr. Theuns Laubscher vir nuutste inligting vanaf n veearts standpunt.
20 May 2 min

Episode 193

Ons hoor hierdie week van Carla Vorster, Junior Handelsmerke Bestuurder by Agra Retail, en ook van Jamie Kahmann, Junior Tegniese Adviseur: by Agra ProVision.
13 May 2 min