Wanneer trauma jou aan alles laat twyfel

Loading player...
'n Ware getuienis van Renier & Tanya oor die uitdagings van hul matriek seun wat met 'n outo-immuun siekte gediagnoseer is en al sy drome verloor het. Hoe elke familielid geaffekteer was deur die gebeure en waar hulle hulleself nou beving
2 Sep 2024 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Standing tall in trouble!

Deon, Karin en René Changiuon gesels saam: Baie mense weet hoe om vas te staan in moeilike tye, maar weet nie hoe om liefde en seën te ontvang nie!
21 Apr 1 hr 25 min

Die dobbelgogga is oral, is daar hoop!

Deon en Karin gesels saam met Nadia Liebenberg - Sy is 'n geregistreerde berader wat deur haar studies baie ondervinding oor die jare, in hierdie veld opgedoen het. Sy sê daar is hoop as jy in die strik getrap het?
15 Apr 1 hr 19 min