Die Real Brekfis gesels met Margit Meyer-Rödenbeck

Loading player...
Kunste is gesond | Die Real Brêkfis se Neville D en Benescke (06:00-09:00) het gesels met Margit Meyer-Rödenbeck oor hoe sy voel oor die regering se R20 miljoen wat in die volgende twee jaar gebruik gaan word vir nuwe produksies. Sy sê mense wil stééds lag!
Margit se produksie, Ouma speel hierdie Sondag by Die Boer in Durbanville.
#kunsteislewendig #inspirasie #motivering #christenstem
13 Sep 2024 1AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Elwira Standili I Sisters Vrouekonferensie I Real Brekfis (06:00-09:00)

Die Sisters Vrouekonferensie se tema die naweek is: Vrede in die storm. Die Real Brekfis (06:00-09:00) het gesels met Elwira Standili, een van die kunstenaars wat by Sisters optree wat ook pas genomineer is vir beste aanbieder van ‘n vermaaklikheidsprogram van die Silwerskermfees vir haar program, Koortjies.
14 Aug 2AM 8 min

The Good Things Guy I Brent Lindeque I Real Brekfis (06:00-09:00)

The Real Brekfis (06:00-09:00) with Neville, Benescke and Francois spoke to The Good Things Guy, Brent Lindeque about their decade of bringing good news in South Africa and even the world. #goodnewsguy #realbrekfis #inspiration #motivation #wecelebrategoodnews #christenstemvansuidafrika
12 Aug 2AM 11 min

Cece Winans kom SA toe! I Die Real Brekfis (06:00-09:00)

Gospelsangeres Cece Winans kom Suid-Afrika toe. Sy het gesels met Neville en Benescke op Die Real Brekfis. Vir vrouemaand gee sy 'n boodskap aan vroue en sy gesels oor hoe jy in elke storm God kan prys. #cecewinans #Radiotygerberg #dierealbrekfis
8 Aug 1AM 10 min