Traumas van die lewe - hoe bly ons Christene staande?

Loading player...
Deon gesels vanoggend met Ps Renee Changioun oor die traumas van die lewe en hoe bly ons as Christene staande in hierdie wereld
16 Sep 2024 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Standing tall in trouble!

Deon, Karin en René Changiuon gesels saam: Baie mense weet hoe om vas te staan in moeilike tye, maar weet nie hoe om liefde en seën te ontvang nie!
21 Apr 1 hr 25 min

Die dobbelgogga is oral, is daar hoop!

Deon en Karin gesels saam met Nadia Liebenberg - Sy is 'n geregistreerde berader wat deur haar studies baie ondervinding oor die jare, in hierdie veld opgedoen het. Sy sê daar is hoop as jy in die strik getrap het?
15 Apr 1 hr 19 min