ToekomsVenter | Kom tot rus

Loading player...
Die Evangelie laat ʼn mens tuiskom, dit bring rus en vrede, dit bring berusting en aanvaarding en dit is die somtotaal van elke mens se soeke in die lewe.
16 Sep 2024 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die stem wat ons volg

Ons kan die Bybel lees, ken en selfs daaruit aanhaal, maar luister ons werklik wanneer God se Woord ons uitdaag? Jesus sê sy skape hoor nie net sy stem nie. Hulle luister, en hulle volg Hom.
31 Aug 4AM 4 min

ToekomsVenster | Vier die goeie

Kies doelbewus ʼn persoon, ʼn gebeurtenis, ʼn situasie of iets binne jou gemeenskap waarvoor jy dankbaar kan wees en vier dit.
31 Aug 4AM 4 min