Die Woordfees nou ’n nie-winsgewende organisasie

Loading player...
Saartjie Botha, direkteur van die Toyota Stellenbosch Woordfees sê as 'n nie-winsgewende organisasie is dit die goedkoopste manier om die fees aan te bied.
16 Sep 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen & Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal
25 Sep 11AM 15 min