#DieGrootTrek - Appel kuier en Doep en Niens het n verrassing!

Loading player...
Een van die Top kunstenaars en liedjie skrywers in SA, Appel, Kom kuier op die groot trek vandag. Het jy geweet jou gunsteling afrikaanse liedjie is dalk deur hom geskryf? Doepie en Nina toets sy kennis oor sy eie liedjies deur met hom "Skiet met 'n titel" te speel.
30 Sep 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min