LIFTKLUB | Ons gesels met 7-malige Toughest Fire fighter, Emile Conrad

Loading player...
Emile Conrad (40) is nou 7-malige Toughest Fire Fighter in Suid-Afrika en wenner van die bronsmedalje in sy ouderdoms groep tydens die Wereldkampioenskap in Denemarke.
Hy kom vertel van die kompetisie en sy roeping as brandweer man.
4 Oct 2024 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

LIFTKLUB | Mike gesels met Lynette Beer

In die Maand van liefde gesels Mike met Lynette Beer oor hoe ons nie net op een dag moet fokus nie maar om meer intensioneel te wees om elke dag spesiaal te maak as n SPAN. Ons raak aan die 5 Liefdes tale en watter vrae om te vra om…
11 Feb 13 min

LIFTKLUB | Perimenopause

Mike & Rouchelle gesels met Candice Nichols oor die tekens en belangrikheid om te weet van die veranderings wat in jou liggaam plaasvind tydens Perimenopause
22 Oct 2025 16 min