#DieGrootTrek - Zelda Le Grange (What Nelson Mandela taught me)

Loading player...
Vir amper 20 jaar was Zelda Le Grange aan die sy van voormalige president en wereld-ikoon Nelson Mandela. Die lesse wat sy geleer het as n jong vrou by hierdie man het haar lewenslank bygebly en in haar nuwe boek "What Nelson Mandela Taught me" vertel sy bietjie oor hoe die lesse haar daaglikse lewe nogsteeds beinvloed.
7 Oct 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Brendan Peyper "ou Dae"

Brendan het kom kuier oor sy nuwe enkelsnit "Ou Dae". Dis 'n kyk terug na eenvoudiger tye en roep herinneringe op van alles van Mix-It chats, laatnag Coco Pops en DVD's voor die kaggel, tot eerste soene, garage bands en sorgvrye avonture.
18 Sep 14 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Johan Botha van Solidatiteit

Die Gautengse Onderwysdepartement het volgens Solidariteit erken dat hy nie meer sy statutêr verpligte subsidies aan skole kan betaal nie. Solidariteit en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het daarom Woensdag, 16 September 2026, die parlement gevra om die departement onder administrasie te plaas. Ons gesels met Johan Botha om meer uit…
17 Sep 8 min