Laerskool George Suid Rally - Nuts to Bolt - onderhoud 08 Oktober 2024

Loading player...
"You must be NUTS to BOLT across South Africa in a cheap jalopy."
Mnr Sas du Plessis vertel meer van die avontuur - met 'n doel.
18 ou karre poog om 6 450km in 18 dae op die landsgrense rondom SA te toer om fondse vir liefdadigheidsorganisasies in te samel.
Baie dankie aan elke Omgee-Loerie met 'n omgee-hart asook die borge wat hierdie projek ondersteun.
Ons nooi u graag uit om 'n draai te maak en die inisiatief te kom ondersteun. Waai vir ons op die pad of maak 'n skenking vir hierdie wonderlike doel.
9 Oct 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin - 🌍 Wanneer die Natuur Balans Soek 🌿 14 Mei 2026

Fred gesels vanoggend oor iets wat die wêreld al hoe meer raak — storms, vloede, droogtes en ander sogenaamde “natuurrampe”. Maar kyk ons dalk verkeerd daarna? Is sommige van hierdie verskynsels moontlik deel van die natuur se manier om balans te probeer herstel nadat die mens vir jare druk op…
14 May 14 min

Kus tot kruin- 🌿 Community Conservation in Action 30 April 2026

Fred had a truly insightful and encouraging conversation with Wendy Wiles from the Midbrak Conservancy. Wendy shared how the Conservancy operates and, more importantly, how they actively involve local residents in protecting their environment. From guided hikes and informative talks to social media awareness and the removal of invasive alien…
30 Apr 16 min

🌍 Kus tot Kruin – Waar Bewaring Saak Maak! - 23 April 2026

Vanoggend op Kus tot Kruin was Fred Orban aan die woord 🎙️ Hy het ’n insiggewende perspektief gedeel oor bewaring en hoe al hoe meer organisasies én individue – plaaslik, nasionaal en internasionaal – saamstaan om ons planeet te beskerm. 👉 Die vraag wat elkeen raak: Waar en hoe kan…
24 Apr 15 min