100 dae van die bestaan van die Regering vir Nasionale Eenheid

Loading player...
Jannie gesels vanoggend met Roland Henwood, Raymond Willemse en Prof Theo Venter oor die 100 dae van bestaan van die Regering vir Nasionale Eenheid
2 Oct 2024 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Midde Oosterse konflik & verandering van plekname

Jannie Pelser gesels vandag met Ds Johan vd Merwe oor die Midde Oosterse konflik en vredesonderhandelinge. En dan gesels Jannie met Prof Hein Willemse en Dr Braam Hanekom oor die verandering van plekname en die sensitiwiteit daarvan
4 Feb 53 min

Verwikkelinge tans in die wêreld

Jannie Pelser en gaste, Theo Venter, Gert van der Westhuizen en Prof Anthoni van Nieuwkerk gesels vandag oor verwikkelinge wat tans in ons wêreld aan die gang in
14 Jan 50 min