Waarna moet jy uitkyk indien jy weer iemand in jou lewe wil toelaat?

Loading player...
Soekie gesels vandag saam met ons oor die afsterwe van haar man Johan 5 jaar gelede, hoe haar rouproses gelyk het en hoe sy vorentoe as alleen vrou haar pad moes stap, nuwe paaie en uitdagings op hierdie pad, maar haar liefde vir Jesus dra haar musiek bediening nog steeds. Sy praat oor die belangrikheid van musiek in 'n gesin. Haar bediening en hoekom sy dit doen.
14 Oct 2024 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Jy - vrou - is SYNE!

Deon en Karin bring vandag eer aan alle vroue! God het jou nie geroep om alles te wees vir almal nie. Hy het jou geroep om SYNE te wees
12 May 1 hr 27 min

Getuienis: Leon & Jackie Strauss (deel 2)

Getuienis: saam met ons gaste Leon en Jackie Strauss - 'n huwelik wat 3 jaar deur woestynpad geloop het toe die draai kom en vandag getuig hulle van 'n gesonde huwelik. Deon & Karin gee lering: Die gesin van vandag as 'n span met 'n visie en 'n roeping
5 May 1 hr 27 min