#DieGrootTrek - Is daar gesonde Kultuur in jou werksplek?

Loading player...
Met al hoe meer groot internasionale maatskappy wat agterkom hoe belangrik gesonde kultuur in die werksplek is, het Helene Vermaak van The Human Edge by ons kom inloer om te gesels oor wat besighede in SA kan doen om hulle kultuur reg te kry, hulle werksmag behou en gelukkiger hou.
15 Oct 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Brendan Peyper "ou Dae"

Brendan het kom kuier oor sy nuwe enkelsnit "Ou Dae". Dis 'n kyk terug na eenvoudiger tye en roep herinneringe op van alles van Mix-It chats, laatnag Coco Pops en DVD's voor die kaggel, tot eerste soene, garage bands en sorgvrye avonture.
18 Sep 14 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Johan Botha van Solidatiteit

Die Gautengse Onderwysdepartement het volgens Solidariteit erken dat hy nie meer sy statutêr verpligte subsidies aan skole kan betaal nie. Solidariteit en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het daarom Woensdag, 16 September 2026, die parlement gevra om die departement onder administrasie te plaas. Ons gesels met Johan Botha om meer uit…
17 Sep 8 min