Maak so om veilig te bly in die kuberruimte

Loading player...
In 'n era waar digitale bedreigings al hoe slimmer word, is dit belangrik dat beleggers op hoogte bly en hulself kan beskerm. Hannes Wessels, hoof van Binance Suid-Afrika verduidelik hoe.
18 Oct 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min