Kenners antwoord luisteraarsvrae

Loading player...
Omri Thomas, uitvoerende hoof van Abax Investments en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
18 Oct 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min