Die Real Brekfis gesels met Ouerskapkenner en Skrywer, Rianette Leibowits

Loading player...
Vandag vier ons 'Digital Parenting Day!' | Die Real Brekfis-span (06:00-09:00) het gesels met Rianette Leibowits, ouerskapkenner en skrywer van die boek, Maak jou kind skermslim.
Met die regte hulpmiddels kan jy jou kinders se veiligheid in die digitale wêreld verseker. Oorweeg slim apps soos Kaspersky, Family Link en FYI - Play it Safe om jou kinders se aanlyn aktiwiteite te monitor en hulle te beskerm. Veiligheid begin by jou – kom ons maak die internet 'n veiliger plek vir ons kinders!
#Radio #DigitalParentingDay #VeiligOnline #SlimOuerskap"
23 Oct 2024 1AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

'N WONDERWERK VIR CORDREY VAN JAARSVELDT I DIE REAL BREKFIS (06:00-09:00)

God het vir hierdie 15-jarige Cordrey van Jaarsveldt wat 'n droom het om die Vasbyt by te woon in die Kalahari hierdie Desember 'n wonderwerk gedoen. Luister gerus na hoe God in die detail gewerk het om dit moontlik te maak. Die Real Brekfis (06:00-09:00) se Neville, Benescke en Francois…
24 Oct 2AM 11 min

IVOR SWARTZ I MIGHTY MEN CAPE FLATS I 10 DAE WEG

Die Real Brekfis (06:00-09:00) se Neville en Benescke het gesels met Ivor Swartz, een van die sprekers van Mighty Men. Ivor het God se genade in sy eie lewe beleef. Hy was self betrokke in bendes totdat Hy Jesus in die tronk ontmoet het. Vandag is sy doelwit om ander…
22 Oct 2AM 9 min

OOM ANGUS BUCHAN I MIGHTY MEN CAPE FLATS I 1 NOVEMBER 2025

On 1 November, Radio Tygerberg will be hosting the Mighty Men Cape Flats — a historic gathering for men across our city. We are honoured to welcome Oom Angus Buchan as one of the key speakers at this powerful event. Listen to the conversation Oom Angus had with Neville, Benescke…
21 Oct 2AM 18 min

Die Real Brekfis gesels met Myan Subrayan I Raising Champions

Die Real Brekfis (06:00-09:00) se Neville, Benescke en Francois gesels met Myan Subrayan! Myan is nie net ’n bekende lewensafrigter, motiveringspreker en skrywer van die boek Raising Champions nie — Myan help ook sportsterre om positief te bly in druksituasies. Myan, ’n Afrikaanssprekende Indiër, het grootgeword as Hindoe, maar vandag…
9 Oct 2AM 17 min