Louis Liebenberg agter tralies

Loading player...
Die valke het gisteraand die omstrede diamantsmous Louis Liebenberg en sy vrou, Dezzi, is in hegtenis geneem. Rapport se nuusredakteur, Werner Swart gesels hieroor en sê hy vermoed dat dit 'n lang uitgerekte saak sal wees.
23 Oct 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min