Clicks hou aan om nuwe winkels oop te maak

Loading player...
Clicks het vandag finansiële resultate vir die jaar tot einde Augustus aangekondig, die omset het met 9.2% na R45.4 miljard gestyg in dié tydperk. Die bestuurshoof, Bertina Engelbrecht gesels oor die resultate.
24 Oct 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen & Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal
25 Sep 11AM 15 min