Meer mense oorweeg dit om ‘n nuwe motor te koop

Loading player...
Navorsing wys dat meer Suid-Afrikaners oorweeg om nuwe motorlenings of huurkontrakte aan te gaan, Henry Botha, hoof van strategie besigheidsanalise-voertuigfinansiering by Absa gesels hieroor.
24 Oct 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min