Deon en Karin gesels vandag met George en Tilla Enslin oor hul ervaring in hul eie huwelik waar emosionele bagsie en onkunde chaos veroorsaak het en die pad van herstelling Lering: evalueer of dit tyd is vir verandering en hoe?
Deon en Karin gesels met Jacques & Lian Papenfus van Moeggesukkel. ‘n Organisasie wat mense help wat geen heenkome het nie. Hierdie mooi storie getuig ook van hartseer en moeilike tye. Jacques verloor sy ouers en sussie in ‘n motorongeluk op die ouderdom van 9 jaar. Na skool raak hy…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.