Trustees moet spring, of boetes en tronkstraf kan volg

Loading player...
Louis van Vuren, uitvoerende hoof van die Fidusiêre Instituut van Suider-Afrika (Fisa) verduidelik wat trustees moet doen om aan vereistes te voldoen.
29 Oct 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min