Afgetrede vrou wil Banxso laat likwideer

Loading player...
Die slagoffer se prokureur, Pierre du Toit van Mostert & Bosman Prokureurs gesels oor die aansoek om Banxso te laat likwideer, en hoe dit die ander slagoffers raak.
29 Oct 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min